|
Ons verskeidenheid van regsdienste sluit in eiendomsreg, kommersiële reg, familiereg, inkomstebelasting asook boedelbeplanning. Eiendomsreg- Onderhandelings vir die koop en verkoop van eiendomme.
- Advies rakende die belasting-vriendelike strukturering van eiendomstransaksies.
- Hantering van wenslikheidstudise rakende moontlike eiendomsontwikkeling.
- Opstel van verkoopkontrakte.
- Registrasie en oordragte en behartiging van finansiële reëlings.
- Reël van verbande/skakeling met verbandkonsultante.
- Hersonering en onderverdeling van eiendom.
- Dorpstigting.
- Dorpsontwikkelings/Groepsbehuising/Deeltitel-ontwikkelings.
- Notariële dienste.
- Huurkontrakte
- Eiendoms- en plaaslike owerheidslitigasie
Kommersiële en Korporatiewe reg
- Registrasie van Beslote Korporasies/Maatskappye.
- Oprigting van trusts.
- Immateriële Goederereg/Patente/Handelsmerke.
- Onderhandelings en opstel van kommersiële kontrakte, waaronder die koop en verkoop van Beslote Korporasies/Maatskappye/Besighede
- In-en uitvoer.
- Strukturering van finansiëring
- Samewerkingooreenkomste (Beslote Korporasies).
- Aandeelhouersooreenkomste (Maatskappye).
- Vennootskapsooreekomste
- Konsessie-ooreenkomste (Franchises).
Belasting- BTW/Hereregte
- Boedelbelasting.
- Kapitaalwinsbelasting.
Litigasie- Alle litigasiedienste waaronder: Hoogregshof, Landdroshof, Derdepartyeise, Arbeidsreg, ens.
Familiereg- Huweliksvoorwaardekontrakte
- Egskeidings.
- Onderhoud/Toesig.
Boedelbeplanning/Opstel van testamente
- Beplanning en strukturering van Boedels.
- Opstel van Testamente
- Bereddering van Boedels
|